|
GOSPEL ISRAEL GALA TOER 2011 |
|
|
|
|
Baie van julle is alreeds bewus van die ISRAEL GALA TOER wat in SEPTEMBER vertrek waar ISAK BURGER, STEPHAN JOUBERT & JUANITA DU PLESSIS gaan optree. MAAR het julle geweet ONBESKAAMD gaan die Praise & Worship hanteer & ook 'n "Onbeskaamd bus" vat onderleiding van STASS?
Maar kan jy jouself indink.... Oor ‘n 1000 Suid-Afrikaners wat versamel in die OU STAD VAN JERUSALEM en in die WOESTYN wat daar is MET EEN DOEL... Om as ‘n NUWE GENERASIE, ONBESKAAMD die MESSIAS, ONS KONING aan te roep! Kan jy dit al hoor...?
Indien dit vir julle moontlik is & julle graag hierdie ONCE IN A LIFETIME geleentheid wil aangryp – STASS gaan as toerleier ‘n groep mense oorvat.
DIE BESONDERHEDE IS AS VOLG:
Die totale prys vir die toer (alles ingesluit) is R22 970.00 per persoon
Die datums is: 10 - 19 SEPTEMBER 2011 Vir verdere besonderhede, REGISTRASIE VORM ASOOK SKEMATIESE VOORSTELLING SKAKEL ELANIE BY: SEL: 083-3443226 E-MAIL:
This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it
|