|
Maak 'n Verskil.
Ek wil jou vandag uitdaag om iets te doen. Fokus nog steeds op jou werk/verantwoordelikhede, maar minder op jou kopsere en meer op die mense rondom jou. Raak bewus van hulle probleme en wees die een wat help wanneer hulle roep na hulp. Dit mag dalk jou laaste kans wees.. Stass |