Home | Blog | FAQs | Optredes | Links | Praat saam | Ons Fotos | Skooltyd | Produkte | Kontak Ons |  
 
     
 
Login Form





Wagwoord verloor?
Nie n lid? Registreer

 
 
Latest News
 
   
   
     
 
 
Soek
 
     
  Musiek
 
 
This text will be replaced by the flash music player.
 
     
 
Popular
 
     
  Welkom by Onbeskaamd.se nuwe webtuiste, Hier kan jy blog, musiek aflaai...  
     
  Home  
     
   
     
 
Welkom by Onbeskaamd PDF Print E-mail

Onbeskaamd is ‘n worship projek wat lewendig opgeneem is in Oktober 2007 met Stass, Jessie Pretorius, Carindé van Schalkwyk en Liezel Marshall. Die projek poog om aanbidders op te rig binne en buite die 4 mure van die kerk deur optredes te kom hou by jou gemeente!

Oor Onbeskaamd 

Onbeskaamd gaan daaroor om ons lig ‘onbeskaamd' te skyn. 
   
Fil.2:16 : “Skyn dan soos sterre in hierdie donker wêreld…” 
 
Sterre skyn nie asof hul skaam is nie. 
 
‘Hierdie' beteken dat jy nie n plek hoef te soek om te skyn nie, maar dat jy klaar op ‘n plek is waar jy kan skyn. ‘Donker wêreld' wys op ons onmiddelike omgewing. 
 
In Jes 6:8 vra God vir Jes: “Wie sal ek stuur? Wie sal vir My mense ‘n boodskap gaan gee?” 
   
‘n Minuut van tevore was Jes nie bereid om enige iets te doen nie, maar nadat hy gereinig is, was sy antwoord: “ Stuur my” 
   
Mag hiedie DVD en CD jou inspireer en aanmoedig om ‘n beter aanbidder te word en ‘onbeskaamd' jou lig te skyn tussen jou vriende en gebroke,honger mense.

 

 
< Prev   Next >
 
 
 
Website designed by InterImage Design and Joomla Hosting by InterImage Hosting.com